Sunday, February 17, 2008

Buck Rogers - die verlore jare


TOTSIENS, BUCK!
Gill Gerard het in die 1970's die rol van "Buck Rogers" in die gelyknamige TV-reeks vertolk. Dis hoe hy nou op 65 lyk.... (www.gillgerard.com)

PRET OP DIE LUGHAWE
Verdryf verveeldheid in die aankomssaal wanneer jy vir jou broer wag wat van Londen af by die lughawe arriveer!

1. Skryf CELINE DION op 'n groot karton plakaat en hou dit in die lug. Reaksie sal volg.

2. Hardloop die eerste aankomeling tegemoet,
val hom/haar om die nek, vra hoe die vlug was en stap saam tot by die uitgang.

3. Trek soos 'n Arabier aan, plak 'n vals baard op jou ken,
sit 'n ou wekker in 'n kartondoos en gaan staan tussen 'n groot groep mense.

4. Hou jou mede-wagtendes dop.
Kies 'n naam wat iemand op 'n plakaatjie geskryf het en in die lug ophou. Skryf dieselfde naam op jou plakaat en kyk wie kry eerste die gas.

5. Kyk op die aankomsbord, kies 'n vlug wat al geland het en
kondig luidkeels in die saal aan dat die vlug tot moreoggend vertraag is en dat almal maar kan huis toe gaan.

6. Met die eerste manlike passasier wat uit uitgestap kom,
skree jy en 'n paar vriende kliphard ERIC!!!!!, so hard en onophoudelik dat hy later dink dat hy dalk Eric is????

7.
Hardloop 'n onbekende passasier tegemoet en vra of hy/sy 'n foto van jou en jou verloofde sal neem.

NUUSBROKKIES:
Nuusopskrifte met 'n stertjie

- BUSH ARRIVES IN AFRICA-

(news24.co.za, 16/02/2008)
Die BUSH is eintlik al lankal in Afrika. Om die BUSH in Afrika IN te kry is baie makliker as om die BUSH weer UIT te kry!

-TRUCK MAKES U-TURN ON HIGHWAY-

(news24.co.za, 16/02/2008)
Dis wat gebeur as ons uit nuus raak. Wat volgende?
** ONWAARSKYNLIKE OPSKRIFTE**
- Red car jumps red robot
-Taxi in Jhb overtakes ilegally
-Zuma forgets wife's birthday
- Mbeki admits he was wrong all along
- Scorpions to be enlarged
- Eskom: We supply the whole of Africa with power
- Riaan Cruywagen tree uit
- Sunette Bridges gelukkig getroud
- Robbie Klay: ek het gejok
- Steve se Natasha: nou het ek genoeg gehad
- Robbie Wessels se gospel CD nou op die rakke
-Australiese dokter kom vestig in Suid-Afrika
- SA emigante: ons mis nie SA son nie. Ook nie die sonsopkoms oor die Sederberge nie. Ook nie braai met Chaka nie. -5grade buite is erg lekker!!


Tot volgende keer - groete,
Die Suigeling
Kopiereg S van Niekerk 2008

1 comments:

Anonymous said...

World Of Warcraft gold for cheap
wow power leveling,
wow gold,
wow gold,
wow power leveling,
wow power leveling,
world of warcraft power leveling,
wow power leveling,
cheap wow gold,
cheap wow gold,
maternity clothes,
wedding dresses,
jewelry store,
wow gold,
world of warcraft power leveling
World Of Warcraft gold,
ffxi gil,
wow account,
world of warcraft power leveling,
buy wow gold,
wow gold,
Cheap WoW Gold,
wow gold,
Cheap WoW Gold,
wow power leveling
world of warcraft gold,
wow gold,
evening gowns,
wedding gowns,
prom gowns,
bridal gowns,
oil purifier,
wedding dresses,
World Of Warcraft gold
wow gold,
wow gold,
wow gold,
wow gold,
wow power level,
wow power level,
wow power level,
wow power level,
wow gold,
wow gold,
wow gold,
wow po,
wow or,
wow po,
world of warcraft gold,
cheap world of warcraft gold,
warcraft gold,
world of warcraft gold,
cheap world of warcraft gold,
warcraft gold,buy cheap World Of Warcraft gold
Maple Story mesos,
MapleStory mesos,
ms mesos,
mesos,
SilkRoad Gold,
SRO Gold,
SilkRoad Online Gold,
eq2 plat,
eq2 gold,
eq2 Platinum,
EverQuest 2 Platinum,
EverQuest 2 gold,
EverQuest 2 plat,
lotro gold,
lotr gold,
Lord of the Rings online Gold,
wow powerleveling,
wow powerleveling,
wow powerleveling,
wow powerleveling,world of warcraft power leveling
ffxi gil,ffxi gil,ffxi gil,ffxi gil,final fantasy xi gil,final fantasy xi gil,final fantasy xi gil,final fantasy xi gil,world of warcraft gold,cheap world of warcraft gold,warcraft gold,world of warcraft gold,cheap world of warcraft gold,warcraft gold,guildwars gold,guildwars gold,guild wars gold,guild wars gold,lotro gold,lotro gold,lotr gold,lotr gold,maplestory mesos,maplestory mesos,maplestory mesos,maplestory mesos, maple story mesos,maple story mesos,maple story mesos,maple story mesos,
b3z6p7fo